Description
GRAAD 4 ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL – KWARTAAL 3
27 X A4 PDF Aflaaibare Opsommings, Werkstukke en Memo’s.
UITEENSETTING VAN INHOUD VAN OPSOMMING:
Elke werkstuk bevat ‘n definisie van die onderwerp, ‘n voorbeeld, een of twee oefeninge oor die onderwerp en ‘n memo met antwoorde.
Onderwerpe:
- Plural Nouns
- Direct Speech
- Words that start with G
- Using IS and ARE
- Simple Past Tense
- Verb “TO BE”
- Adverbs
Handboek gebruik vir opsommings:
PLATINUM ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL LEERDERBOEK
Kopiereg (c) van My Skool Goeters












