Pen Lisensie

R0.00

Maak hierdie spesiale mylpaal onvergeetlik met ons Pen Lisensie – die perfekte manier om leerders te beloon wanneer hulle amptelik van potlood na pen oorskakel.

Hierdie sertifikaat vier hul harde werk, netjiese skryfwerk en gereedheid om met selfvertroue te skryf. Dit skep ’n gevoel van trots en prestasie, en maak die oomblik ekstra spesiaal en betekenisvol.

Ideaal vir klaskamers
Motiverend en opbouend
’n Herinnering aan ’n belangrike stap in hul leerreis

Gee jou leerders iets om oor trots te wees – vier hul pen-mylpaal op ’n besonderse manier!

Category: Tags: ,

Description